Kom kamp sonder ‘n woonwa of tent.
Die ou melkstal (kamp sonder woonwa) is omskep in 3 oornagkamers wat met ‘n badkamer en koffiestasie toegerus is. Die kamers is selfvoorsienend.
Elke kamer kan 2 persone huisves
Geen televisie fasiliteit of stoof beskikbaar nie.
Een van die kamers het ‘n deel badkamer
Oornaghutte (kamp sonder tent) met die naam *-TOG en die VISHUT is ook toegerus vir self voorsienining en vir 2 persone. Die hutte is deel van die karavaanpark en moet van die karavaanpark ablusie geriewe gebruik maak.
Na gelang van die kampgeeskan gesellighede gereel word soos ‘n kamp ” Bring-en-braai” en ‘n kersete.