Kom kamp sonder ‘n woonwa of tent.

Die ou melkstal (kamp sonder woonwa) is omskep in 3 oornagkamers wat met ‘n badkamer en koffiestasie toegerus is. Die kamers is selfvoorsienend.

Elke kamer kan 2 persone huisves

Geen televisie fasiliteit of stoof beskikbaar nie.

Een van die kamers het ‘n deel  badkamer

Oornaghutte (kamp sonder tent) met die naam *-TOG en die VISHUT is ook toegerus vir self voorsienining en vir 2 persone. Die hutte is deel van die karavaanpark en moet van die karavaanpark ablusie  geriewe gebruik maak.

Na gelang van die kampgeeskan gesellighede gereel word soos ‘n kamp ” Bring-en-braai” en  ‘n kersete.